Haemanthus dasyphyllus
plantspesie
Haemanthus dasyphyllus is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Haemanthus behoort. Die spesies is endemies aan die Noord-Kaap en kom van die Kamiesberg tot by Loeriesfontein voor. Daar is vier subpopulasies, die plant het tans geen bedreigings nie en word as seldsaam beskou.
Haemanthus dasyphyllus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. dasyphyllus
|
Binomiale naam | |
Haemanthus dasyphyllus Snijman, (1984)
| |
Verspreidingsgebied |