Haemanthus graniticus
Plantspesie
Haemanthus graniticus is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Haemanthus behoort en is deel van die renosterveld. Die spesies is endemies aan die Noord-Kaap. Daar is drie subpopulasies in 'n voorkomsgebied van 2500 km², dit kom van die Springbok tot by die Kamiesberg voor. Die plant word bedreig deur sy habitat wat omgeploeg word vir landbou doeleindes en die onwettige versameling van die plante deur tuinboukundiges.
Haemanthus graniticus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. graniticus
|
Binomiale naam | |
Haemanthus graniticus Snijman, (1984)
|