Hans Strijdom-gedenktekens
Hierdie artikel behoort versmelt te word met Hans Strijdom.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.
J.G. Strijdom word herdenk met die volgende:
- Strijdomplein in Pretoria
- Strijdom-monument in Pretoria, het inmekaar getuimel iewers na 1994
- Strijdompark in Johannesburg
- Strijdomtoring (nou Hillbrow-toring)
- J.G. Strijdom-lughawe (nou die Hosea Kutako Internasionale Lughawe) in Windhoek
- J.G. Strijdom-dam (nou Pongolapoortdam)
- Hoërskool Hans Strijdom, Mookgophong
- Hoërskool J.G. Strijdom (nou Diversity High School), Suidheuwels
- J.G. Strijdom-borsbeeld, Krugersdorp
- J.G. Strijdom-huis, museum in Nylstroom
- J.G. Strijdomtonnnel in die Abel Erasmuspas in Limpopo
- Hans Strijdom-reservaat (nou die Mokolodam-natuurreservaat)
- Hans Strijdom-rylaan, langs Moreletapark in Pretoria (hernoem na Solomon Mahlangu-rylaan)
- J.G. Strijdom-graf in die Heldeakker in Pretoria