Mokolodam-natuurreservaat
Die Mokolodam-natuurreservaat (voorheen Hans Strijdom-natuurreservaat) is in die bosveld rondom die Mokolodam in Limpopo geleë.[1] Die reservaat is net 46 km³ groot en word deur die Waterberg omring. Daar is suur- en soetveld en besoekers word veral deur watersport, voëlkyk en visvang gelok.[2] Daar kan vir grootbekbaars, kurper, karp en baber gehengel word, maar mens moet versigtig wees vir krokodille. [3]
Van die voëls wat hier aangetref word, is:[4]
Verwysings
wysig- ↑ "sa venues" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2017.
- ↑ "night jar travel" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Junie 2019.
- ↑ bassfishing.
- ↑ ymresourcer.