Die Hartbeesspruit is 'n rivier in Gauteng, Suid-Afrika. Die Moreletaspruit[1] sluit by die Hartbeesspruit aan, hierna vloei dit in 'n noordoostelike rigting tot in die Roodeplaatdam.

Hartbeesspruit
Die spruit in Kameeldrift naby Pretoria
Die spruit in Kameeldrift naby Pretoria
Die spruit in Kameeldrift naby Pretoria
Stroomgebied Gauteng
Monding Roodeplaatdam
Monding-hoogte 1 261 m
Ligging van Hartbeesspruit op 'n kaart (Gauteng)
Hartbeesspruit
Hartbeesspruit
Koördinate: 25°38′45″S 28°19′57″O / 25.64583°S 28.33250°O / -25.64583; 28.33250

'n Tweede Hartbeesspuit ontspring oos van Moloto (naastenby 25°29′03″S 28°45′40″O / 25.48415°S 28.76117°O / -25.48415; 28.76117) in Mpumalanga, en vloei dan wes van Moloto in die Elandsrivier, Gauteng (by 25°27′04″S 28°34′46″O / 25.45111°S 28.57944°O / -25.45111; 28.57944), voor dit stroomaf deur die Rust de Winterdam opgedam word. Hierdie Hartbeesspuit se sytakke is die Loopspruit en Klipspruit.

Verwysings

wysig
  1. "Development and Management Plan for the Lynnwood Road - Brookside Road Section of the Moreletaspruit, For the years 2004 to 2008, Appendix 1, Compiled November 2003" (PDF). Friends of Moreletaspruit. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 Maart 2016. Besoek op 23 Junie 2014.