Elandsrivier (Olifants, Limpopo)
'n rivier in Gauteng en Mpumalanga
- Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandsrivier wat in Limpopo by die Olifantsrivier aansluit. Vir die ander riviere met dieselfde naam, sien Elandsrivier (meersinnig)
Die Elandsrivier[1] is 'n takrivier van die Olifantsrivier in Limpopo in Suid-Afrika. Dit ontspring in die hoëveld van westelike Mpumalanga, en vloei dan in noordoostelike Gauteng onder die Molotopad (R573) deur. In die bankenveld het dit 'n aansienlike linkersytak wat ook as Elandsrivier bekend staan. Albei Elandsriviere loop noord van Cullinan deur imposante klowe wat diep in die bankenveld inkerwe, eersgenoemde by Muningi Gorge, en die tweede te Little Eden.
Elandsrivier | |
---|---|
Die Elandsrivier aangedui op 'n kaart van 1887
| |
Stroomgebied | Limpopo en Mpumalanga, Suid-Afrika |
Oorsprong | Naby Ekangala |
Monding | Olifantsrivier |
Oorsprong-hoogte | 825 m |
Koördinate: 24°52′51″S 29°21′28″O / 24.88083°S 29.35778°O |
Oorsprong
wysig- 25°39′40″S 28°42′49″O / 25.6611°S 28.7137°O
- asook ander kleiner spruite en lopies in Limpopo, Mpumalanga en Gauteng
Monding
wysig- Kameelrivier
- Enkeldoringspruit
- Hartbeesspruit
- Elandsfonteinspruit
Galery
wysig-
Die Elands net stroomop van Rust de Winterdam
-
'n Rotskuil in 'n sytak in die bankenveld, wat insgelyk as die Elandsrivier bekend staan
Verwysings
wysig- ↑ Kaart van die Elandsrivier op Geonames.org (cc-by); databasis afgelaai op 2017-02-28