Haworthia mucronata
plantspesie
Haworthia mucronata is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort en is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Anysberg tot by Uniondale voor.
Haworthia mucronata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. mucronata
|
Binomiale naam | |
Haworthia mucronata Haw., (1819)
| |
Sinonieme | |
|
Daar is ses subspesies:
- Haworthia mucronata var. habdomadis (Poelln.) M.B.Bayer
- Haworthia mucronata var. inconfluens (Poelln.) M.B.Bayer
- Haworthia mucronata var. morrisiae (Poelln.) Poelln.
- Haworthia mucronata var. mucronata
- Haworthia mucronata var. rooibergensis Esterhuizen & Battista
- Haworthia mucronata var. rycroftiana (M.B.Bayer) M.B.Bayer