Haworthia semiviva
plantspesie
Haworthia semiviva is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort en is deel van die Nama-Karoo en die Sukkulente Karoo se plantegroei. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom in die Roggeveldberge en Nuweveldberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 9 692 km².
Haworthia semiviva | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. semiviva
|
Binomiale naam | |
Haworthia semiviva (Poelln.) M.B.Bayer, (1976)
| |
Sinonieme | |
|