Haworthiopsis koelmaniorum
plantspesie
Haworthiopsis koelmaniorum is 'n vetplant wat tot die genus Haworthiopsis behoort en is endemies aan Limpopo en Mpumalanga. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 389 km² en kom van Groblersdal tot by Loskopdam voor. Die totale populasie word op minder as 4 000 plante geskat. Die plant word bedreig deur die aksies van onwettige versamelaars.
Haworthiopsis koelmaniorum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Asphodeloideae
|
Genus: | |
Spesie: | H. koelmaniorum
|
Binomiale naam | |
Haworthiopsis koelmaniorum (Oberm. & D.S.Hardy) Boatwr. & J.C.Manning, (2014)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant het twee subspesies:
- Haworthiopsis koelmaniorum var. koelmaniorum
- Haworthiopsis koelmaniorum var. mcmurtryi (C.L.Scott) Gildenh. & Klopper