Haworthiopsis reinwardtii
Haworthiopsis reinwardtii is 'n vetplant wat tot die genus Haworthiopsis behoort en is endemies aan die Oos-Kaap. Dit kom vanaf Peddie tot by Oos-Londen en Port Alfred voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1900 km².
Haworthiopsis reinwardtii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Asphodeloideae
|
Genus: | |
Spesie: | H. reinwardtii
|
Binomiale naam | |
Haworthiopsis reinwardtii (Salm-Dyck) G.D.Rowley, (2013)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant het vyf subspesies:
- Haworthiopsis reinwardtii var. brevicula (G.G.Sm.) G.D.Rowley
- Haworthiopsis reinwardtii f. chalumnensis (G.G.Sm.) Gildenh. & Klopper
- Haworthiopsis reinwardtii f. kaffirdriftensis (G.G.Sm.) Gildenh. & Klopper
- Haworthiopsis reinwardtii f. olivacea (G.G.Sm.) Gildenh. & Klopper
- Haworthiopsis reinwardtii var. reinwardtii