Haworthiopsis scabra

plantspesie

Haworthiopsis scabra is 'n vetplant wat tot die genus Haworthiopsis behoort en is onder andere deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap vanaf Ladismith tot by Uniondale en die Baviaanskloof.

Haworthiopsis scabra
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
H. scabra
Binomiale naam
Haworthiopsis scabra
(Haw.) G.D.Rowley, (2013)
Sinonieme
  • Aloe scabra (Haw.) Schult. & Schult.f.
  • Catevala scabra (Haw.) Kuntze
  • Haworthia scabra Haw.

Die plant het vyf subspesies:

  • Haworthiopsis scabra var. lateganiae (Poelln.) G.D.Rowley
  • Haworthiopsis scabra var. morrisiae (Poelln.) G.D.Rowley
  • Haworthiopsis scabra var. scabra
  • Haworthiopsis scabra var. smitii (Poelln.) Gildenh. & Klopper
  • Haworthiopsis scabra var. starkiana (Poelln.) G.D.Rowley

Galery

wysig

Bronne

wysig