Haworthiopsis viscosa

plantspesie

Haworthiopsis viscosa is 'n vetplant wat tot die genus Haworthiopsis behoort en is inheems aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit is wydverspreid oor die suide en oostelike Groot-Karoo, Klein-Karoo, ooswaarts tot by Baviaanskloof en die Kougaberge.

Haworthiopsis viscosa
Haworthia viscosa 1.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
H. viscosa
Binomiale naam
Haworthiopsis viscosa
(L.) Gildenh. & Klopper (2016)
Sinonieme
  • Aloe triangularis Lam.
  • Aloe viscosa L.
  • Apicra viscosa (L.) Willd.
  • Catevala viscosa (L.) Kuntze
  • Haworthia viscosa (L.) Haw.
  • Tulista viscosa (L.) G.D.Rowley

Die plant het twee subspesies:

  • Haworthiopsis viscosa var. variabilis (Breuer) Gildenh. & Klopper
  • Haworthiopsis viscosa var. viscosa

GaleryWysig

BronneWysig