Hazyview
Hazyview is 'n klein landbou- en toerismedorp in die noordooste van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is digby die Phabenihek van die Krugerwildtuin. Die belangrikste gewasse wat hier verbou word is piesangs en mango's.
Hazyview | |
---|---|
Koördinate: 25°2′35″S 31°7′45″O / 25.04306°S 31.12917°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Ehlanzeni |
Munisipaliteit | Mbombela |
Oppervlak | |
• Totaal | 22,69 km2 (8,76 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 236 |
• Digtheid | 187/km2 (480/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 43.1% |
• Indiërs/Asiërs | 7.4% |
• Bruin mense | 0.9% |
• Swart mense | 47.7% |
• Ander | 0.9% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 33.7% |
• Tsonga | 19.7% |
• Engels | 16.7% |
• Swazi | 9.9% |
• Ander | 20.0% |
Poskode (strate) | 1242 |
Poskode (posbusse) | 1242 |
Skakelkode | 013 |
Die naam is ontleen aan die wasigheid wat die vergesigte van hierdie dele van die Laeveld op 'n warm dag onthul.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Hazyview". Sensus 2011.