Helman Mkhalele
Helman Nkosiyethu Mkhalele (gebore 20 Oktober 1969) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse middelveldsokkerspeler. Hy was deel van die Orlando Pirates-groep wat in 1994 die Nasionale Sokkerliga[1] en die 1995-Afrikabeker van Kampioeneklubs gewen het.[2]
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Helman Nkosiyethu Mkhalele | ||
Gebore | 20 Oktober 1969 | ||
Geboorteplek | Newcastle, Suid-Afrika | ||
Lengte | 1,80 m (5 ft 11 in) | ||
Speelposisie | Midfielder | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1990–1993 | Jomo Cosmos | 97 | (25) |
1993–1997 | Orlando Pirates | 138 | (23) |
1997–1998 | Kayserispor | 23 | (6) |
1998–2001 | Ankaragücü | 58 | (1) |
2001–2003 | Göztepe | 53 | (3) |
2003–2005 | Malatyaspor | 50 | (3) |
2005–2008 | Jomo Cosmos | 14 | (1) |
Nasionale span | |||
1994–2001 | South Africa | 66 | (8) |
Spanne bestuur | |||
2020-2022 | South Africa (assistant coach) | ||
2021-2022 | South Africa under-23 | ||
2021-2022 | South Africa (caretaker) | ||
2022- | South Africa (assistant coach) | ||
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Persoonlike lewe
wysigSy broers Sydney Mkhalele en Lazarus Mkhalele het in die NPSL gespeel. Hy woon tans in Roodepoort[3]
Na aftrede
wysigNa sy aftrede het Mkhalele as 'n fasiliteerder by KBC Health and Safety Company gewerk. Hy besit 'n meubelonderneming. Hy het 'n onderwysersdiploma aan die Soweto Kollege verwerf[3] Hy is die huidige nasionale onder 20-sokkerspanafrigter.
Internasionaal
wysigMkhalele het 66 keer vir Suid-Afrika se nasionale sokkerspan uitgedraf en 8 doele aangeteken. Hy was ook deel van die groep wat in 1998 na Frankryk gereis het vir die 1998 FIFA Wêreldbeker.[4] In 1996 was hy deel van die Bafana-groep wat die 1996 Afrikabeker-toernooi gewen het. Hy het sy debuut op 26 November 1994 teen Ghana gemaak toe hy 25 jaar en 37 dae oud was. Sy laaste internasionale wedstryd op 5 Mei 2001 teen Zimbabwe gespeel toe hy 31 jaar en 197 dae was. Sy internasionale loopbaan het 6 jaar en 160 dae geduur.[5]
Daar is verskeie woonbuurte in Suid-Afrika wat na hom vernoem is; een woonbuurt is Mkhelele (ook genoem Evaton-Wes) in Evaton wat in die suide van Johannesburg geleë is.
# | Datum | Lokaal | Teenstander | Telling | Resultaat | Kompetisie | |||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1. | 26 April 1995 | Setsoto Stadium, Maseru, Lesotho | Sjabloon:Fb | 3–0 | Wen | Vriendskaplike wedstryd | |||||
2. | 24 November 1995 | Mmabatho Stadium, Mafikeng, South Africa | Sjabloon:Fb | 2–0 | Wen | Simba Cup | |||||
3. | 8 June 1997 | ENB-stadion, Johannesburg, South Africa | Sjabloon:Fb | 3–0 | Wen | 1998 FIFA World Cup qual. | |||||
4. | 7 December 1997 | Ellispark-stadion, Johannesburg, South Africa | Sjabloon:Fb | 1–2 | Verloor | Vriendskaplike wedstryd | |||||
5. | 13 December 1997 | Koning Fahd II-stadion, Riaad, Saoedi-Arabië | Sjabloon:Fb | 2–2 | Gelykop | 1997 FIFA Confederations Cup | |||||
6. | 17 December 1997 | Koning Fahd II-stadion, Riaad, Saoedi-Arabië | Sjabloon:Fb | 3–4 | Verloor | 1997 FIFA Confederations Cup | |||||
7. | 11 February 1998 | Stade Municipal, Bobo-Dioulasso, Burkina Faso | Sjabloon:Fb | 1–1 | Gelykop | 1998 African Cup of Nations | |||||
8. | 20 June 1999 | Estádio da Cidadela, Luanda, Angola | Sjabloon:Fb | 2–2 | Gelykop | 2000 African Nations Cup qual. | |||||
as of 9 March 2017 |
Verwysings
wysig- ↑ "South Africa Cup Winners". Rec.Sport.Soccer Statistics Foundation. 14 November 2013. Besoek op 20 November 2013.
- ↑ "African Club Competitions 1995". Rec.Sport.Soccer Statistics Foundation. Besoek op 20 November 2013.
- ↑ 3,0 3,1 ""LEGENDS CORNER: Ex-soccer star now sets his eyes on Comrades"". www.sowetanlive.co.za (in Engels). Besoek op 20 November 2013.
- ↑ "1998 FIFA World Cup France ™". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2009. Besoek op 20 November 2013.
- ↑ "Helman Mkhalele - International Appearances". Rec.Sport.Soccer Statistics Foundation. Besoek op 20 November 2013.
Eksterne skakels
wysig- Helman Mkhalele at National-Football-Teams.com
- sasportslife.com – profiel