Maak hoofkeuseskerm oop

Die Afrikanasiesbeker 1996 is van 13 Januarie tot en met 3 Februarie 1996 in Suid-Afrika aangebied. 15 spanne vanuit verskeie Afrikalande het aan die toernooi deelgeneem.

Afrikanasiesbeker 1996
Suid-Afrika 1996

Kaart van kwalifiserende lande.
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Datums 13 Januarie – 3 Februarie
Spanne 15 (van 1 konfederasie)
Stadions (in 4 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (1 titel)
Tweede plek Vlag van Tunisië Tunisië
Derde plek Vlag van Zambië Zambië
Vierde plek Vlag van Ghana Ghana
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 29
Doele 78 (2.69 per wedstryd)
Bywoning 640 880 (22 099 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Zambië Kalusha Bwalya (4 doele)
Beste speler Vlag van Zambië Kalusha Bwalya
1994
1998

Dit was die 20ste aanbieding van die CAF se Afrikanasiesbeker-toernooi en die eerste keer wat Suid-Afrika die geleentheid kry om as gasheer op te tree voordat hulle ook die 2013-toernooi aangebied het.

Suid-Afrika se Bafana-Bafana wen die trofee nadat hulle Tunisië op 3 Februarie in die ENB-stadion met 2–0 verslaan en sodoende hulle eerste Afrikatitel inpalm; Suid-Afrika het daarmee ook vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1997 in Frankryk gekwalifiseer. Zambië eindig in die derde en Ghana in die vierde plek.

Nadat die titelhouer Nigerië weens Suid-Afrika se gasheerskap nie aan die toernooi wou deelneem nie, is Guinee gevra om deel te neem, maar het weens 'n gebrek aan voorbereidingstyd geweier.

Inhoud

ToewysingWysig

Oorspronklik is Kenia deur CAF as gashouer vir die toernooi aangewys, maar het dit later weens die regering se gebrek aan finansiële ondersteuning en die agterstand in die verbetering van fasiliteite teruggegee, waarvolgens Suid-Afrika as gashouer aangewys is.[1]

StadionsWysig

WedstrydeWysig

Die Wedstryde was in twee fases opgedeel, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase.

GroepuitdunneWysig

15 spanne het aan die groepuitdunne deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep dring na die tweede rondte (die uitklopfase) deur.

Groep AWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT DS Pnt
  Suid-Afrika 3 2 0 1 4 1 +3 6
  Egipte 3 2 0 1 4 3 +1 6
  Kameroen 3 1 1 1 5 7 –2 4
  Angola 3 0 1 2 4 6 –2 1

13 Januarie 1996
  Suid-Afrika 3–0   Kameroen ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 75 000
Skeidsregter: Said Belqola (Marokko)
Masinga   15'
Williams   37'
Moshoeu   55'

15 Januarie 1996
  Egipte 2–1   Angola ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 6 000
Skeidsregter: Sidi Bekaye Magassa (Mali)
El-Kass   30',   33'   77' Quinzinho

18 Januarie 1996
  Kameroen 2–1   Egipte ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 4 000
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
Omam-Biyik   36' (straf)
Tchami   59'
  48' Maher

20 Januarie 1996
  Suid-Afrika 1–0   Angola ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 28 000
Skeidsregter: Fethi Boucetta (Tunisië)
Williams   57'

24 Januarie 1996
  Suid-Afrika 0–1   Egipte ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Lucien Bouchardeau (Niger)
  7' El-Kass

24 Januarie 1996
  Angola 3–3   Kameroen Kings Park-stadion, Durban
Toeskouers: 6 000
Skeidsregter: Mohamed Kouradji (Algerië)
Joni   38' (straf)
Paulão   57'
Quinzinho   80'
  25' Omam-Biyik
  82' Mouyémé
  90' (e. d.) Hélder Vicente

Groep BWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT DS Pnt
  Zambië 3 2 1 0 9 1 +8 7
  Algerië 3 2 1 0 4 1 3 7
  Sierra Leone 3 1 0 2 2 7 –5 3
  Burkina Faso 3 0 0 3 3 9 –6 0

14 Januarie 1996
  Zambië 0–0   Algerië Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 9 000
Skeidsregter: Ali Bujsaim (VAE)

15 Januarie 1996
  Sierra Leone 2–1   Burkina Faso Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 1 500
Skeidsregter: Okoampa (Ghana)
Sessay   11'
Kallon   89'
  74' Ouédraogo

18 Januarie 1996
  Algerië 2–0   Sierra Leone Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 1 500
Skeidsregter: Ian McLeod (Suid-Afrika)
Meçabih   41',   63'

20 Januarie 1996
  Zambië 5–1   Burkina Faso Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 2 000
Skeidsregter: Masayoshi Okada (Japan)
Malitoli   18'
K. Bwalya   24',   35'
Lota   44'
J. Bwalya   45'
  53' Traoré

24 Januarie 1996
  Algerië 2–1   Burkina Faso Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 180
Skeidsregter: Charles Masembe (Uganda)
Lounici   2'
Dziri   75'
  83' Zongo

24 Januarie 1996
  Zambië 4–0   Sierra Leone Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 200
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
K. Bwalya   2',   9',   84'
Malitoli   87'

Groep CWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT DS Pnt
  Gaboen 2 1 0 1 3 2 +1 3
  Zaïre 2 1 0 1 2 2 0 3
  Liberië 2 1 0 1 2 3 –1 3

16 Januarie 1996
  Gaboen 1–2   Liberië Kings Park-stadion, Durban
Toeskouers: 5 000
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Nzeng   59'   5' (straf) Sebwe
  54' Sarr

19 Januarie 1996
  Gaboen 2–0   Zaïre Kings Park-stadion, Durban
Toeskouers: 4 000
Skeidsregter: Omer Yengo (Kongo)
Mackaya   21' (straf)
Bekogo   34'

25 Januarie 1996
  Zaïre 2–0   Liberië ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 3 000
Skeidsregter: Said Belqola (Marokko)
Lukaku   5' (straf)
Essende   72'

  Nigerië het onttrek, dus is hul drie wedstryde gekanselleer.

Groep DWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT DS Pnt
  Ghana 3 3 0 0 6 1 +5 9
  Tunisië 3 1 1 1 5 4 +1 4
  Ivoorkus 3 1 0 2 2 5 –3 3
  Mosambiek 3 0 1 2 1 4 –3 1

14 Januarie 1996
  Ghana 2–0   Ivoorkus Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 8 000
Skeidsregter: Masayoshi Okada (Japan)
Yeboah   20'
Pele   70'

16 Januarie 1996
  Tunisië 1–1   Mosambiek Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 1 000
Skeidsregter: Charles Masembe (Uganda)
Berkhissa   24'   4' Bucuane

19 Januarie 1996
  Ghana 2–1   Tunisië Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 1 000
Skeidsregter: Petros Mathabela (Suid-Afrika)
Pele   50'
Akonnor   77'
  72' Ben Younes

21 Januarie 1996
  Ivoorkus 1–0   Mosambiek Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 500
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Tiéhi   32'

25 Januarie 1996
  Tunisië 3–1   Ivoorkus Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 1 000
Skeidsregter: Sidi Bekaye Magassa (Mali)
Ben Younes   32',   38'
Ben Hassen   48'
  84' Traoré

25 Januarie 1996
  Ghana 2–0   Mosambiek Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 3 500
Skeidsregter: Ali Bujsaim (VAE)
Pele   42'
Aboagye   68'

UitklopfaseWysig

Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                   
27 Januarie – Johannesburg        
   Suid-Afrika  2
31 Januarie – Johannesburg
   Algerië  1  
   Suid-Afrika  3
28 Januarie – Port Elizabeth
     Ghana  0  
   Ghana  1
3 Februarie – Johannesburg
   Zaïre  0  
   Suid-Afrika  2
27 Januarie – Bloemfontein
     Tunisië  0
   Zambië  3
31 Januarie – Durban
   Egipte  1  
   Zambië  2 derde plek
28 Januarie – Durban
     Tunisië  4   3 Februarie – Johannesburg
   Gaboen  1
(1)
     Ghana  0
   Tunisië  1
(4)
 
   Zambië  1

KwarteindrondteWysig


27 Januarie 1996
  Suid-Afrika 2–1   Algerië ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: Ali Bujsaim (VAE)
Fish   72'
Moshoeu   85'
  84' Lazizi

27 Januarie 1996
  Zambië 3–1   Egipte Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 8 500
Skeidsregter: Charles Masembe (Uganda)
Elijah Litana   58'
Mutale   65'
Lota   76'
  43' Kamouna

28 Januarie 1996
  Gaboen 1–1 (e.t.)
Strafskoppe
1–4
  Tunisië Kings Park-stadion, Durban
Toeskouers: 4 000
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
Mackaya   16'
Strafskoppe
Mackaya  
Kassa-Ngoma  
Bekogo-Zogo  
  10' Baya
Strafskoppe
  Sellimi
  Fekhi
  Ben Slimane
  El Ouaer

28 Januarie 1996
  Ghana 1–0   Zaïre Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 8 000
Skeidsregter: Sidi Bekaye Magassa (Mali)
Yeboah   22'

HalfeindrondteWysig


31 Januarie 1996
  Suid-Afrika 3–0   Ghana ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 75 000
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Moshoeu   22',   87'
Bartlett   46'

31 Januarie 1996
  Zambië 2–4   Tunisië Kings Park-stadion, Durban
Toeskouers: 5 000
Skeidsregter: Lucien Bouchardeau (Niger)
Lota   68'
Makasa   90'
  16',   85' (straf) Sellimi
  20' Baya
  47' Ghodhbane

Klein finale (vir die derde plek)Wysig


3 Februarie 1996
  Ghana 0–1   Zambië ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: Omer Yengo (Kongo)
  51' J. Bwalya

EindstrydWysig


3 Februarie 1996
  Suid-Afrika 2–0   Tunisië ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: Charles Masembe (Uganda)
Williams   73',   75'
1996 Afrikakampioen
  Suid-Afrika

VerwysingsWysig

  1. (en) South Africa 1996 – Apartheid out”. BBC: 6 Januarie 2010. URL besoek op 3 Desember 2017.

Eksterne skakelsWysig