Shaun Bartlett
Thurston Shaun Bartlett (gebore op 31 Oktober 1972 in Kaapstad) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse sokkerspeler (doelskieter). Hy speel die grootste deel van sy loopbaan (van 1996 tot 2006) oorsee, waar hy in Engeland die Premier Liga-toekenning vir die beste doel van die 2001/2-seisoen kry. Van 1995 tot 2005 het hy in 74 wedstryde uitgedraf en 28 doele vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan (Bafana-Bafana) geskiet.[1] Die laaste klub waarvoor hy uitgedraf het was Bloemfontein Celtic.
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Thurston Shaun Bartlett | ||
Gebore | 31 Oktober 1972 | ||
Geboorteplek | Kaapstad, Suid-Afrika | ||
Lengte | 1,85 m | ||
Speelposisie | Aanvaller (afgetree) | ||
Jeugloopbaan | |||
Norway Parks | |||
Vasco Da Gama | |||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1992–1995 | Ajax Kaapstad | 116 | (48) |
1996–1997 | Colorado Rapids | 36 | (9) |
1997 | MetroStars | 13 | (2) |
1997–1998 | → Ajax Kaapstad (leen) | 18 | (8) |
1998–2000 | FC Zürich | 77 | (27) |
2000–2006 | Charlton Athletic | 123 | (24) |
2006–2008 | Kaizer Chiefs | 31 | (11) |
2008–2009 | Bloemfontein Celtic | 8 | (0) |
Totaal | 422 | (129) | |
Nasionale span‡ | |||
1995–2005 | Suid-Afrika | 74 | (28) |
Spanne bestuur | |||
2012- | Golden Arrows (assistent-bestuurder) | ||
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 4 April 2009. † Kere uitgedraf (Doele). |
Klubs
wysigJaar | Klub | Wedstryde | Doele |
---|---|---|---|
1992–1995 | Ajax Kaapstad | 116 | 48 |
1996–1997 | Colorado Rapids | 36 | 9 |
1997 | Red Bull New York | 13 | 2 |
1997–1998 | Ajax Kaapstad (gehuur) | 18 | 8 |
1998–2000 | FC Zürich | 77 | 27 |
2000–2006 | Charlton Athletic | 123 | 24 |
2006–2008 | Kaizer Chiefs | 31 | 11 |
2008–2009 | Bloemfontein Celtic | 8 | 0 |
Verwysings
wysig- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8