Hendrik Witbooi (politikus)
Namibiese politikus (1934-2009)
Eerwaarde Dr Kaptein Hendrik Witbooi (tradisionele naam ǃNanseb ǀGabemab, 7 Januarie 1934, in Gibeon - 13 Oktober 2009, in Windhoek) was 'n Namibiese politikus en die sewende kaptein van die ǀKhowesin-stam.
The Honorable Hendrik Witbooi | |
---|---|
adjunk-premier | |
Termyn 1995–2004 | |
President | Sam Nujoma |
Voorganger | pos gestig |
Opvolger | Libertina Amathila |
Minister van Arbeid en Ontwikkelling | |
Termyn 21 Maart 1990 – 1995 | |
President | Sam Nujoma |
Voorganger | pos gestig |
Persoonlike gegewens | |
Gebore | 7 Januarie 1934 Gibeon, Hardap |
Sterf | 13 Oktober 2009 (op 75) Windhoek |
Nasionaliteit | Namibiër |
Politieke party | SWAPO |
Beroep | politikus |
Familie
wysigWitbooi was die agterkleinseun van Hendrik Witbooi, die vroeë weerstandsleier wat sy volgelinge teen Europese kolonisasie gelei het.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Dierks, Klaus. "Biographies of Namibian Personalities, W" (in Engels). klausdierks.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2019. Besoek op 16 Julie 2013.