Herkie Kruger
Herkie Kruger (gebore in Kemptonpark, 21 Maart 1979) is 'n rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker en Super 14-rugby speel.
| |||||
Volle naam | Hercules Christian Kruger | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 21 Maart 1979 | ||||
Geboorteplek | Kemptonpark | ||||
Lengte | 1,83 m | ||||
Massa | 86 kg | ||||
Skool | Grey-kollege, Bloemfontein | ||||
Eggenote | Elaine Kruger | ||||
Kinders | 2 | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002-2005 2006-2008 2009-2010 |
Haaie Griekwas Leeus |
||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2001-2005 2007-2008 2010 |
Sharks Cheetahs Lions |
||||