Hermannia concinnifolia
Plantspesie
Hermannia concinnifolia is 'n struik of bossie wat deel van die Malvaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap op die Agulhasvlakte in die kalksteen voor. Die plant is deel van die fynbos en blom vanaf Augustus tot Oktober.[1]
Hermannia concinnifolia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Malvaceae |
Genus: | Hermannia |
Spesie: | H. concinnifolia
|
Binomiale naam | |
Hermannia concinnifolia I.Verd., (1974)
|
Verwysings
wysig- ↑ John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4