Boslaventelboom
(Aangestuur vanaf Heteropyxis canescens)
Die Boslaventelboom (Heteropyxis canescens) is 'n klein tot middelgroot boom wat in klowe en aan woudrande in Eswatini en noordwaarts tot in die Drakensberge van Mpumalanga voorkom. Die bas is grof en grysbruin met klein ronderige pokmerke. Die boom was voorheen onder die familie Heteropyxidaceae geklassifiseer.
Boslaventelboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Myrtaceae |
Genus: | Heteropyxis |
Spesie: | H. canescens
|
Binomiale naam | |
Heteropyxis canescens Oliv., 1895
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Boslaventelboom.