Hiëraties
kursiewe skryfstelsel
Hiëraties (Grieks: ἱερατικά, hieratika; letterlik "priesterlik") is ’n kursiewe skryfstelsel wat in Antieke Egipte en Nubië gebruik is. Dit het saam met kursiewe Egiptiese hiërogliewe ontwikkel.[1]
Hiëraties | ||||
Soort skryfstelsel | Abjad | |||
Tyd gebruik | Antieke Egipte | |||
Rigting | Regs na links | |||
Tale | Egipties | |||
Stelsels | ||||
Moederstelsels | Egiptiese hiërogliewe
| |||
Dogterstelsels | Demoties | |||
ISO 15924 | Egyh, 060 | |||
Unicode | U+13000–U+1342F | |||
Nota | ||||
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat | ||||
|
Dit is hoofsaaklik deur skribas van die tyd op papirus gebruik om vinnig te skryf, sonder om die tydsame hiërogliewe te gebruik.
Verwysings
wysig- ↑ Goedicke, Hans, 1988. Old Hieratic Paleography, Halgo, Inc., Baltimore. Ble. vii–viii