Grootjagarend
(Aangestuur vanaf Hieraaetus spilogaster)
Die grootjagarend (Aquila spilogaster) is 'n groot roofvoël, wat soos alle arende aan die familie Accipitridae behoort.
Grootjagarend | |
---|---|
'n Volwasse grootjagarend in die Krugerwildtuin, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. spilogaster
|
Binomiale naam | |
Aquila spilogaster (Bonaparte, 1850)
| |
Verspreiding van die grootjagarend |
Ander name
wysig- Ander Afrikaanse name: Afrikaanse jagarend
- Engels: African Hawk-eagle
- Wetenskaplike naam: Hieraaetus spilogaster
Fotogalery
wysig-
Eier van die grootjagarend
-
Grootjagarend in die voormalige Damaraland, Namibië
-
'n Jong eksemplaar in die Krugerwildtuin, Suid-Afrika
-
'n Volwasse in vlug in Kenia
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Aquila spilogaster". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2016.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2012. Besoek op 2 November 2016.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Grootjagarend.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Grootjagarend