Hoërskool Outeniqua
Hoërskool Outeniqua is 'n hoërskool in George, Suid-Afrika. Dit is die grootste Afrikaansmedium hoërskool tussen Kaapstad en Port Elizabeth. Dit het in 2014 1 615 leerlinge in grade 8 tot 12 gehad. Daar was toe sowat 80 personeellede. Die skool is in 1923 gestig.
Hoërskool Outeniqua | |
Leuse | Nobilitat labor |
---|---|
Gestig | 1923 |
Tipe | Staatskool |
Hoof | Mnr. Vorster |
Stigter | Ds. J.S. Beyers |
Leerlinge | 1600 |
Grade | 8-12 |
Stad | George |
Provinsie | Wes-Kaap |
Land | Suid-Afrika |
Koshuis(e) | Beyers Tehuis (seuns) Oompie Meyer Koshuis (dogters) |
Noemenswaardige alumni
wysig- Duhan van der Merwe, rugbyspeler
- Dewald Human, rugbyspeler
- Manie Libbok, rugbyspeler
- Marius Fourie, rugbyspeler
- Warrick Gelant, rugbyspeler
- Tertius Kruger, rugbyspeler
- Demi-Leigh Nel-Peters, voormalige mejuffrou Heelal
- Miré Reinstorf, paalspringer
Verwysings
wysigBronne
wysig- www.outeniqua.co.za, besoek op 30 Mei 2010.