Hoodia dregei
Plantspesie
Die wolweghaap (Hoodia dregei) is 'n vetplant wat deel is van die Apocynaceae familie. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en Namibië en kom by Merweville, Beaufort-Wes en Prins Albert voor.
Wolweghaap | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | H. dregei
|
Binomiale naam | |
Hoodia dregei N.E.Br., (1909)
| |
Sinonieme | |
|