Hoodia
Hoodia is 'n genus van meerjarige blomdraende plante wat behoort tot die familie Apocynaceae. Die genus is endemies aan Suider-Afrika en kom in Angola, Botswana, Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe voor.[1] Die genus is vernoem na Van Hood, 'n geesdriftige kweker van vetplante.
Hoodia | |
---|---|
Hoodia gordonii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Apocynaceae |
Subfamilie: | Asclepiadoideae |
Tribus: | Ceropegieae |
Genus: | Hoodia Sweet ex Decne., (1844) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysigDaar is dertien spesies wat tot die genus behoort:
- Hoodia alstonii (N.E.Br.) Plowes
- Hoodia currorii (Hook.) Decne.
- Hoodia dregei N.E.Br.
- Hoodia flava (N.E.Br.) Plowes
- Hoodia gordonii (Masson) Sweet ex Decne.
- Hoodia juttae Dinter
- Hoodia mossamedensis (L.C.Leach) Plowes
- Hoodia officinalis (N.E.Br.) Plowes
- Hoodia parviflora N.E.Br.
- Hoodia pedicellata (Schinz) Plowes
- Hoodia pilifera (L.f.) Plowes
- Hoodia ruschii Dinter
- Hoodia triebneri (Nel) Bruyns