Hoodia pilifera
Hoodia pilifera is 'n vetplant wat deel is van die Apocynaceae familie. Die plant is endemies aan die Oos- en die Wes-Kaap.
Hoodia pilifera | |
---|---|
Hoodia pilifera subsp. pilifera | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | H. pilifera
|
Binomiale naam | |
Hoodia pilifera (L.f.) Plowes, (1992)
| |
Sinonieme | |
|
Die spesie het drie subspesies:
- Hoodia pilifera subsp. annulata (N.E.Br.) Bruyns
- Hoodia pilifera subsp. pilifera
- Hoodia pilifera subsp. pillansii (N.E.Br.) Bruyns