Illovo, KwaZulu-Natal
Illovo is 'n dorpie in EThekwini in die KwaZulu-Natalprovinsie van Suid-Afrika.
Illovo | |
---|---|
Koördinate: 30°4′5″S 30°49′52″O / 30.06806°S 30.83111°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Stigting | Amanzimtoti |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,20 km2 (3,17 vk. myl) |
Bevolking (2001)[1] | |
• Totaal | 10 280 |
• Digtheid | 1 254/km2 (3 250/vk. myl) |
Poskode (strate) | 4126 |
Poskode (posbusse) | 4150 |
Dit is 'n gewilde vakansiebestemming aan die Indiese Oseaan, tussen Winkelspruit en Karridene, 34 km suidwes van Durban. Dit ontleen sy naam van die Lovurivier.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "Subplek Illovo". Sensus 2001.