Winklespruit
(Aangestuur vanaf Winkelspruit)
Winkelspruit is 'n kusdorp in KwaZulu-Natal in Suid-Afrika langs die Indiese Oseaan. Die dorp is 24 km suid van Durban langs die N2 nasionale pad geleë.
Winklespruit | |
---|---|
Koördinate: 30°6′0″S 30°51′0″O / 30.10000°S 30.85000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,03 km2 (0,78 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 689 |
• Digtheid | 832/km2 (2 150/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 72.7% |
• Indiërs/Asiërs | 3.1% |
• Bruin mense | 3.0% |
• Swart mense | 21.0% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Engels | 51.1% |
• Afrikaans | 37.3% |
• Zoeloe | 9.5% |
• Xhosa | 1.1% |
• Ander | 1.0% |
Poskode (strate) | 4145 |
Poskode (posbusse) | 4126 |
Skakelkode | 031 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Winklespruit". Sensus 2011.