Irshad Manji
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Irshad Manji (Arabies: إرشاد مانجي ‘Irshād Mānjī, Gujarati: ઇરશાદ માનજી Irshād Mānji, gebore 1968) is 'n Oegandies-Kanadese skrywer en joernalis van Egiptiese en Gujarati afkoms.[1][2] Sy 'n voorstander van 'n "gereformeerde en progressiewe" interpretasie van Islam. Manji is direkteur van die morele moedprojek by die Robert F. Wagner Nagraadse Skool van Openbare Diens aan die New York Universiteit, die doel daarvan is om jong leiers te wys "hoe om politieke korrektheid, intellektuele konformiteit en self-sensorskap uit te daag".[3] Sy is ook die stigter en president van Projek ijtihad, 'n liefdadigheidsorganisasie wat 'n "tradisie van kritiese denke, debat en meningsverskil" in Islam wil bevorder.[4]
Irshad Manji | |
---|---|
Irshad Manji in 2012 | |
Gebore | 1968 |
Nasionaliteit | Kanada |
Beroep | Skrywer |
Bekend vir | Allah, Liberty and Love The Trouble with Islam Today Faith Without Fear |
Webwerf | irshadmanji.com |
Manji is 'n bekende kritikus van tradisionele en konserwatiewe elemente van die Islam. Sy is deur die New York Times as "Osama bin Laden se ergste nagmerrie" beskryf.[5]
Werke
wysig- Boeke
- The Trouble With Islam: A Wake-up Call For Honesty and Change [6] Eerste uitgawe, Random House Kanada – Sept 16, 2003 ISBN 0-679-31250-1
- The Trouble with Islam Today, 2004, ISBN 1-84018-837-5
- The Trouble with Islam Today: A Muslim's Call for Reform in Her Faith, 2005, ISBN 0-312-32700-5
- Risking Utopia: On the edge of a new democracy, 1997, ISBN 1-55054-434-9
- Allah, Liberty and Love: The Courage to Reconcile Faith and Freedom, 2011, ISBN 1-4516-4520-1
- Rolprente
- Irshad se PBS-dokumentêre, Faith without Fear, oor die manier waarop sy die geloof en vryheid rekonsilieer.
Verwysings
wysig- ↑ http://www.irshadmanji.com/wp-content/files/2008/05/jakarta_post_weekender.pdf
- ↑ YouTube – Irshad Manji on Imran Siddiqui's VOA TV (Pakistan)- Part 2
- ↑ "Irshad Manji". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2012. Besoek op 12 Desember 2015.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2012. Besoek op 12 Desember 2015.
- ↑ Krauss, Clifford (4 Oktober 2003). "An Unlikely Promoter of an Islamic Reformation". nytimes.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2009. Besoek op 11 Julie 2006.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2006. Besoek op 12 Desember 2015.
Eksterne skakeksl
wysig- (en) Amptelike webwerf
- Irshad Manji in die Internet-rolprentdatabasis