Isjimbai
Isjimbai (Russies: Ишимбай, Basjkiers: Ишембай; Isjembai) is 'n stad in die suide van die Russiese outonome republiek Basjkortostan. Dit vorm die bestuursentrum van die gelyknamige distrik, Isjimbaiski.
Isjimbai Ишимбай Ишембай | |
---|---|
Stad | |
Die Kultuurpaleis van Isjimbai | |
Die ligging van Basjkortostan in Rusland | |
Koördinate: 53°27′0″N 56°02′0″O / 53.45000°N 56.03333°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Basjkortostan |
Stigting | 1932 |
Stadstatus | 10 Februarie 1940 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Sergei Nikitin |
Oppervlak | |
• Totaal | 157 km2 (61 vk. myl) |
Hoogte | 150 m (490 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 66 177 |
• Digtheid | 422/km2 (1 090/vk. myl) |
Tydsone | UTC+06:00 (JEKT) |
Poskode | 453200–453215 |
Skakelkodes | 7 34794 |
Webwerf | portal-ishimbay.ru |
Die stad lê aan die westelike rand van die Suidelike Oeral, aan die Belaja en sy syrivier die Tairoek, 166 kilometer suid van die hoofstad, Oefa, 30 kilometer suidoos van Sterlitamak en 14 kilometer noordoos van Salawat.
Isjimbai het 66 177 inwoners (2014-sensus), wat dit die sewende grootste stad van Basjkortostan maak. Dit is een van die Ru-oliesentra van die Oeralgebergte.
Eksterne skakels
wysig- Inligtingsportaal van die stad Geargiveer 9 Mei 2008 op Wayback Machine
- ishimbay Geargiveer 20 Junie 2019 op Wayback Machine