Ivory Park
Ivory Park is 'n digbevolkte township oos van Johannesburg en noord van Kemptonpark, in Gauteng, Suid-Afrika.
Ivory Park | |
---|---|
Koördinate: 25°59′56″S 28°11′46″O / 25.99889°S 28.19611°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,21 km2 (3,56 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 184 383 |
• Digtheid | 20 020/km2 (51 900/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 98.8% |
• Ander | 0.8% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 23.3% |
• Tsonga | 22.5% |
• Zoeloe | 21.4% |
• Xhosa | 7.4% |
• Ander | 25.4% |
Poskode (strate) | 1693 |
Poskode (posbusse) | 1689 |
Skakelkode | 010 |
Ivory Park is naby Tembisa en word deur 182 000 swart mense bewoon. Dienste in Ivory Park het sedert die vroeë 1990's aansienlik verbeter. Die plek het 5 klinieke, 8 skole, 'n polisiestasie, 2 biblioteke en word deur die gewilde Tembisa FM-radiostasie bedien.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Ivory Park". Sensus 2011.