Tembisa (wat in Zoeloe "daar is hoop" beteken) is 'n township noord van Kemptonpark in Oos-Rand in Gauteng, Suid-Afrika. Die dorp is in 1957 gestig met die hervestiging van swart mense van Alexandra, Edenvale, Kemptonpark, Halfweghuis-omgewing en Germiston. Tembisa is naas Soweto die tweede grootste township in Gauteng.

Tembisa
Tembisa township
Tembisa township
Ligging van Tembisa op 'n kaart (Gauteng)
Tembisa
Tembisa
 Tembisa se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°0′20″S 28°12′37″O / 26.00556°S 28.21028°O / -26.00556; 28.21028Koördinate: 26°0′20″S 28°12′37″O / 26.00556°S 28.21028°O / -26.00556; 28.21028
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Ekurhuleni
Stigting 1959
Oppervlak[1]
 - Dorp 42,80 km²  (16,5 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 463 109
 - Digtheid 10 820/km² (28 023,7/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 0.1%
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Kleurling 0.2%
 • Swart 98.9%
 • Ander 0.7%
Taal (2011)[1]
 • Noord-Sotho 33.1%
 • Zoeloe 21.7%
 • Tsonga 13.3%
 • Xhosa 7.0%
 • Ander 24.9%
Poskode (strate) 1632
Poskode (posbusse) 1628
Skakelkode(s) 010

OnderwysWysig

Van die skole in Tembisa sluit in:

  • Khulasizwe Primary School[2]

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Tembisa". Sensus 2011.
  2. Duisende rande se toerusting by skool gebuit. Maroela Media (21 November 2019). URL besoek op 21 November 2019.