Ixia bellendenii
plantspesie
Ixia bellendenii is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel van die fynbos is. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Riviersonderendberge by Jonaskop voor. Hier is die enigste populasie van die spesie, dit word egter nie bedreig nie. Die plant groei op die onderste en middel gedeeltes van die noordelike hange van die berg.
Ixia bellendenii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. bellendenii
|
Binomiale naam | |
Ixia bellendenii | |
Sinonieme | |
|