Ixia fuscocitrina
plantspesie
Ixia fuscocitrina is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die fynbos en renosterveld. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Piketberg tot by Durbanville voor. Hierdie spesie het 'n groot gedeelte van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing. Ander bedreigings is stedelike ontwikkeling, indringerplante en blomversamelaars.
Ixia fuscocitrina | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. fuscocitrina
|
Binomiale naam | |
Ixia fuscocitrina | |
Sinonieme | |
|