Ixia leucantha
plantspesie
Ixia leucantha is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Agulhasvlakte tussen Elim en Baardskeerdersbos voor. Die spesie het reeds 70% van sy habitat verloor weens gewasverbouing. Die oorblywende subpopulasies word bedreig deur indringerplant en onbeheerde brande.
Ixia leucantha | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. leucantha
|
Binomiale naam | |
Ixia leucantha | |
Sinonieme | |
|