Ixia tenuis
plantspesie
Ixia tenuis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom op Piketberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 24 km2 en daar is drie sub populasies en al drie word bedreig deur indringerplante.
Ixia tenuis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. tenuis
|
Binomiale naam | |
Ixia tenuis |