Jackie Powell
John Mercer Powell (12 Desember 1871, Kaapstad – 19 Desember 1955, Kimberley) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se sewende Springbokkaptein. Hy was ook 'n krieketspeler.
| |||||
Volle naam | John Mercer Powell | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Jackie | ||||
Geboortedatum | 12 Desember 1871 | ||||
Geboorteplek | Kaapstad, Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 19 Desember 1955 (op 84) | ||||
Sterfteplek | Kimberley, Suid-Afrika | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Agterspeler | ||||
Springbokno. | 17 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Kimberley | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Westelike Provinsie | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1891–1903 | Suid-Afrika | 4 |
Bron
wysig- Die Kapteins, Edward Griffiths, 2001, ISBN 1-86842-116-3
Eksterne skakels
wysigVoorafgegaan deur Alex Frew |
Springbokkaptein 1891–1903 |
Opgevolg deur Paddy Carolin |