Paddy Carolin

Harold William Carolin (10 April 1881, Alicedale15 Maart 1967, Kaapstad) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se agste Springbokkaptein. Hy was ook 'n krieketspeler.

Paddy Carolin Sportportaal
Paddy Carolin.png
Paddy Carolin in 1906
Volle naam Harold William Carolin
Bynaam Paddy
Geboortedatum 10 April 1881
Geboorteplek Alicedale, Suid-Afrika
Sterftedatum 15 Maart 1967 (op 85)
Sterfteplek Kaapstad
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Agterspeler
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Villager
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Westelike Provinsie
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1903–1906 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3 (0)

BronWysig

Eksterne skakelsWysig


Voorafgegaan deur
Jackie Powell
Springbokkaptein
1891–1903
Opgevolg deur
Paul Roos