Jasjkoel-rajon
Jasjkoel-rajon (Russies: Яшкульский район, Kalmikies: Яшкулин район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê in die sentrale deel van die republiek en grens aan Astrachan-oblast, 'n ander federale deelgebied van Rusland. Die rajon se setel is die gelyknamige dorp Jasjkoel.
Jasjkoel-rajon Яшкульский район | ||||
Die ligging van Jasjkoel-rajon in Kalmikië | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Kalmikië | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1920 | |||
Regering | ||||
Setel | Kettsjeneri | |||
Hoof | Bora Edgejef | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 14 845 | |||
Volgorde | 3de | |||
Digtheid | 1,26/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 11 769 km² | |||
Volgorde | 2de | |||
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) | |||
Registrasienommer | 08 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Jasjkoel-rajon 15 270 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs en Russe vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]
Etniese groep | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 9 736 | 63,8% |
Russe | 2 298 | 15,1% |
Kasakke | 970 | 6,4% |
Dargine | 961 | 6,3% |
Tsjetsjniërs | 411 | 2,7% |
Aware | 268 | 1,8% |
Tartare | 58 | 0,4% |
Oekraïners | 55 | 0,4% |
Ander groepe | 513 | 3,4% |
Totaal | 15 270 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 9 Augustus 2023.