Jean-Luc du Plessis
Jean-Luc du Plessis (gebore op 7 Mei 1994 in Kaapstad) is 'n rugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby speel.
| |||||
Volle naam | Jean-Luc du Plessis | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 7 Mei 1994 | ||||
Geboorteplek | Kaapstad | ||||
Lengte | 1,79 m | ||||
Massa | 87 kg | ||||
Skool | Paarl Boys' High School, Paarl | ||||
Universiteit | Varsity College | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel, Heelagter | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2007–2012 2013–2014 |
Westelike Provinsie Natal Haaie |
||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2021– | Honda Heat | 0 | (0) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014 2015–2019 |
Natal Haaie Westelike Provinsie |
2 15 |
(13) (83) | ||
korrek soos op 27 Julie 2022. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016–2020 | Stormers | 39 | (232) | ||
korrek soos op 27 Julie 2022. |