Jeff Coetzee (25 April 1977-) ’n Suid-Afrikaanse tennisspeler. Hy was die eerste bruin tennisspeler wat 'n nasionale titel gewen het: die 0.12- nasionale kampioenskap in 1988. Kenmerkend van sy styl is sy dubbelhandrug- en -voorhandhoue. Hy het reeds ses ATP-dubbelspeltitels gewen en daarnaas in tien eindstryde gespeel.[2] Coetzee is op 25 April 1977 in Okiep gebore en speel sedert 1996 professioneel tennis.

Jeff Coetzee
Jeff Coetzee (regs), met sy spanmaat Jonathan Erlich (links).
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Woonplek Floridaheuwels, Suid-Afrika
Geboortedatum 25 April 1977 (1977-04-25) (47 jaar oud)
Geboorteplek Okiep, Suid-Afrika
Lengte 1,73 m[1]
Gewig 70 kg[1]
Begin professioneel 1996[1]
Spelstyl Regshandig (tweehandig dubbelhandrug- en -voorhandhoue)
Loopbaan-wengeld $1 178 517[1]
Enkelspel
Loopbaanrekord 0–3[1]
Loopbaantitels 0[1]
Hoogste rang No. 184 (6 Desember 1999)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope K2 (2000)
Franse Ope K1 (1999, 2000)
Wimbledon K3 (1999)
VSA-Ope K2 (2000)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 200–203[1]
Loopbaantitels 6[1]
Hoogste rang No. 3 (3 November 2008)[1]
Australiese Ope HE (2003, 2008)
Franse Ope 3R (2002, 2007)
Wimbledon 2R (2000, 2002, 2008, 2009)
VSA-Ope KE (1999)
Gemengde dubbelspel
Loopbaan-rekord 3–19
Loopbaantitels 3
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae
Laaste opgedateer op: 18 April 2013.

ATP-titels

wysig
No. Datum Toernooi Oppervlak Maat Opponente in eindstryd Telling
1. 15 Julie 2002 Amersfoort, Nederland Klei   Chris Haggard   André Sá
  Alexandre Simoni
7–6(7–1), 6–3
2. 30 September 2002 Tokyo, Japan Hard   Chris Haggard   Jan-Michael Gambill
  Graydon Oliver
7–6(7–4), 6–4
3. 30 Desember 2002 Adelaide, Australië Hard   Chris Haggard   Max Mirnyi
  Jeff Morrison
2–6, 6–4, 7–6(9–7)
4. 8 Januarie 2007 Auckland, Nieu-Seeland Hard   Rogier Wassen   Simon Aspelin
  Chris Haggard
6–7(9–11), 6–3, [10–2]
5. 17 Junie 2007 's-Hertogenbosch, Nederland Gras   Rogier Wassen   Martin Damm
  Leander Paes
3–6, 7–6(7–5), [12–10]
6. 14 April 2008 Estoril, Portugal Klei   Wesley Moodie   Jamie Murray
  Kevin Ullyett
6–2, 4–6, [10–8]

Verwysings

wysig
  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 "Player profile – Jeff Coetzee". www.atpworldtour.com (in Engels). Association of Tennis Professionals (ATP). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2018. Besoek op 18 Julie 2017.
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakels

wysig