Jersey City
Jersey City is die administratiewe setel van Hudson County in die Amerikaanse deelstaat New Jersey en dié staat se tweede grootste stad na Newark.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | New Jersey |
Koördinate | 40°42′N 74°03′W / 40.700°N 74.050°W |
Gestig op | 1660 |
Geïnkorporeer op | 28 Januarie 1820 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 54,7 vk km |
- waarvan land | 38,6 vk km |
Hoogte bo seevlak | 9 m |
Bevolking: | |
- Totaal (Sensus van 2010) | 247 597 |
- Bevolkingsdigtheid | 6 423,8/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 4 522 858 |
Tydsone | EST (UTC -5) Somertyd: EDT (UTC -4) |
Klimaat | |
- Tipe | |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | |
- Gem. temp. Januarie/Julie | |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 1194 mm |
Burgemeester | Steven Fulop (D) |
Amptelike Webwerf | cityofjerseycity.com |
Jersey City maak deel uit van die metropolitaanse gebied van New York en is tussen die Hudsonrivier en Upper New York Bay en oorkant Lower Manhattan, die Hackensackrivier en Newark Bay geleë. Jersey City is 'n belangrike seehawe, handel- en nywerheidstad. Diensnywerhede het 'n leidende rol by die herontwikkeling van sy seekant gespeel waar talle nuwe kantoorgeboue ontstaan het.