Jiujiang (Chinees: 九江) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangxi met 'n bevolking van 4 728 763 in 2010.

Jiujiang

九江
Stad
'n Uitsig oor Jiujiang.
'n Uitsig oor Jiujiang.
Jiujiang is in China
Jiujiang
Jiujiang
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 29°44′17″N 115°59′14″O / 29.73806°N 115.98722°O / 29.73806; 115.98722
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieJiangxi
Oppervlak
 • Stad18 823 km2 (7 268 vk. myl)
 • Stedelik
598 km2 (231 vk. myl)
Bevolking
 • Stad4 728 763
 • Digtheid250/km2 (650/vk. myl)
 • Stedelik
545 616
 • Stedelike digtheid910/km2 (2 400/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Webwerfjiujiang.gov.cn

Die stad is geleë in die suidooste van China, aan die Yangtze. Dit is die tweede grootste stad van die provinsie Jiangxi ná Nanchang. Die naam Jiujiang beteken "nege riviere".