Joe Modise
Johannes "Joe" Modise (1929–2001) was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was een van die stigterslede van Umkhonto we Sizwe, die ANC se militêre vleuel. Van 1994 tot 1999 het hy as Suid-Afrika se eerste swart Minister van Verdediging gedien.
Joe Modise | |
Minister van Verdediging
| |
Ampstermyn 11 Mei 1994 – 17 Junie 1996 | |
President | Nelson Mandela |
---|---|
Voorafgegaan deur | Kobie Coetsee |
Opgevolg deur | Mosiuoa Lekota |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 23 Mei 1929 Doornfontein |
Sterf | 26 November 2001 (op 72) Centurion |
Politieke party | ANC |
Eggenoot/-note | Thandi Modise |
Voorafgegaan deur Kobie Coetsee |
Minister van Verdediging 1994–1996 |
Opgevolg deur Mosiuoa Lekota |