Joebarivier
Die Joebarivier (Somalies: Wabiga Jubba [d͡ʒubːɑ], Italiaans: Giuba) is 'n groot suid-vloeiende rivier in Oos-Afrika. Die rivier is met 'n lengte van 1 658 km een van die langste riviere aan die Horing van Afrika.
Joebarivier | |
---|---|
Brug oor die Joebarivier in Baardheere, Somalië. | |
Die stroomgebied van die Joebarivier. | |
Oorsprong | Saamvloei van Ganale Doria en Dawarivier naby Dolow, Ethiopië Ethiopiese Hoogland |
Monding | naby Kismaayo, Somalië Indiese Oseaan |
Stroomgebied | Ethiopië en Somalië |
Lengte | 1 658 km |
Mondinghoogte | 0 m (0 voet) |
Gemiddelde afloop | 193 ³/s |
Stroomgebiedopp. | 179 520 km² |
Die Joebarivier ontstaan deur die saamvloei van die uit die Ethiopiese Hoogland komende Ganale Doria en Dawariviere naby Dolow, Somalië, aan die grens tot Ethiopië. Die rivier vloei aansluitend deur die Suidwes-Somaliese streek Jubaland, die waterrykste gebied van dié land. Naby Kismaayo, Somalië, mond die Sjebellerivier, die rivier se grootste sytak, in die Joebarivier uit, net voordat dit in die Indiese Oseaan uitmond. Die Sjebellerivier is soms ook langer as die Joebarivier, veral tydens reënryke jare.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Joebarivier.
- (en) "Jubba River". Encyclopædia Britannica. Besoek op 26 April 2019.