Suidwes-Somalië
| |||||
Nasionale leuse: geen | |||||
Amptelike taal | Somalies | ||||
Hoofstad | Baidoa 03°07′N 43°39′O / 3.117°N 43.650°O | ||||
Grootste stad | Baidoa | ||||
Regering | Republiek | ||||
' |
|||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
km² (onbekend) byna geen | ||||
Bevolking - Soos op skatting - Soos op sensus - Digtheid |
(onbekend) 15/km² (onbekend) | ||||
BBP (PPP) - Soos op onbekend totaal - Per capita |
onbekend (onbekend) onbekend (onbekend) | ||||
Geldeenheid | Somali shilling (SOS )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
+3 (UTC+3) +3 (UTC+3) | ||||
Volkslied | Somalia Tosow | ||||
Internet-TLD | .so | ||||
Skakelkode | +252
| ||||
Suidwes-Somalië (Somalies: Koonfur-Galbeed Soomaaliya) was tussen 2002 en 2006 'n omstrede gebied in die suidwestelike deel van Somalië. Die hoofstad en grootste stad was Baidoa. Suidwes van Suidwes-Somalië lê die omstrede gebied Jubaland. In 2002 verklaar die Rahanweyn Resistance Army (RRA) Suidwes-Somalië onafhanklik. In 2006 word die gebied weer amptelik by Somalië ingelyf.