Lys van nasionale leuses
Wikimedia lysartikel
Inhoud: Top - 0–9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Lys van nasionale leuses
wysigA
wysig- Åland: Eilande van Vrede
- Albanië: E mos shikoni kisha e xhamia:/ feja e shqyptarit asht shqyptaria! (Albanees: Die geloof van Albaniërs is Albanese nasionale bewussyn)
- Andorra: Virtus Unita Fortior (Latyn: Eenheid gee mag)
- Angola: Virtus Unita Fortior (Latyn: Eenheid gee mag)
- Argentinië: En Unión y Libertad (Spaans: In eenheid en vryheid)
- Armenië: Geen
- Australië: Geen. Voorheen: Advance Australia (Engels: Voorwaarts Australië)
B
wysig- Bahrein: Bahrainona
- Belarus: Geen
- België: L'union fait la force (Frans: Eenheid maak mag)
- Bhoetan: Een nasie, een volk
- Bolivia: La Unión es la Fuerza (Spaans: Eenheid gee mag)
- Brasilië: Ordem e Progresso (Portugees: Orde en vooruitgang)
- Burkina Faso: Unité, Progrès, Justice (Frans: Eenheid, vooruitgang, geregtigheid)
- Burundi: Unité, Travail, Progrès (Frans: Eenheid, arbeid, vooruitgang)
C
wysig- Chili: Por la razón o la fuerza (Spaans: Deur reg of mag)
- Ciprus: Geen
- Colombia: Libertad y Orden (Spaans: Vryheid en orde)
- Comore-eilande: Unité, Justice, Progrès (Frans: Eenheid, geregtigheid, vooruitgang)
D
wysig- Demokratiese Republiek van die Kongo: Démocratie, Justice, Unité (Frans: Demokrasie, geregtigheid, eenheid)
- Denemarke: Geen
- Djiboeti: Geen
- Duitsland: Einigkeit und Recht und Freiheit (Duits: Eenheid en reg en vryheid)
E
wysig- Ecuador: La Paz y el Bienestar, la Gloria y el Triunfo (Spaans: Die Vrede en die Welsyn, die Glorie en die Oorwinning)
- Estland: Geen
- eSwatini: Siyinqaba (Swazi: Ons is die vesting)
F
wysig- Finland: Geen
- Frankryk: Liberté, égalité, fraternité (Frans: Vryheid, Gelykheid, Broederskap)
G
wysig- Gaboen: Geen
- Groenland: Nunarput utoqqarsuanngoravit, Nuna asiilasooq (Groenlands: Ons land, wat so oud geword het, die land van groot lengte)
- Guinee: Travail, Justice, Solidarité (Frans: Werk, geregtigheid, solidariteit)
- Guinee-Bissau: Unidade, Luta, Progresso (Portugees: Eenheid, Stryd, Vooruitgang)
H
wysig- Haïti: Liberté, égalité, fraternité (Frans: Vryheid, Gelykheid, Broederskap)
- Hongkong: ?
I
wysig- Indië: Satyameva Jayate (Sanskrit: Waarheid alleen triomfeer)
- Ivoorkus: Union, Discipline, Travail (Frans: Eenheid, dissipline en arbeid)
J
wysig- Jamaika: Out of many, one people (Engels: Vanuit baie, een nasie)
- Jordanië: عاش المليك / As-salam al-malaki al-urdoni (Arabies: God, land, onafhanklikheid)
K
wysig- Kaap Verde: Unidade, Luta, Progresso (Portugees: Eenheid, geveg, vooruitgang)
- Kambodja: (Khmer: Nasie, geloof, koning)
- Kameroen: Paix, Travail, Patrie (Frans: Vrede, werk, vaderland)
- Kenia: Harambee (Swahili: Laat ons saam werk)
- Kuba: Patria o Muerte (Spaans: Vaderland of die dood)
L
wysig- Lesotho: Khotso, Pula, Nala (Sotho: Vrede, reën, welvaart)
- Letland: Tēvzemei un Brīvībai (Lets: Vir vaderland en vryheid)
- Liechtenstein: Geen
- Litaue: Laisvė, Vienybė, Gerovė (Vryheid, Eenheid, Voorspoed)
M
wysig- Madagaskar: Tanindrazana, Fahafahana, Fandrosoana (Malgasies: Vaderland, vryheid, vooruitgang)
- Malawi: Eenheid en vrede
- Maleisië: Bersekutu Bertambah Mutu (Maleis: Eenheid gee mag)
- Mali: Un peuple, un but, une foi (Frans: Een volk, een doel, een geloof)
- Marokko: الله، الوطن، الملك (Arabies: God, land, koning)
- Mexiko: La Patria es Primero (Spaans: Die nasie is eerste)
- Mianmar: ?
- Moldawië: Geen
- Monaco: Deo Juvante (Latyn: Met die hulp van God)
- Montenegro: Geen
- Mosambiek: Geen
- Mauritanië: شرف إخاء عدل; / Honneur, Fraternité, Justice (Arabies/Frans: Eer, broederskap, geregtheid)
N
wysig- Namibië: Unity, Liberty, Justice (Engels: Eenheid, vryheid, geregtigheid)
- Nederland: Je maintaindrai (Frans: Ek sal handhaaf)
- Nepal: जननी जन्मभूमिष्च स्वर्गादपि गरीयसी (Sanskrit: Moeder- en vaderland is meer belangrik as die hemel)
- Nigerië: Unity and Faith, Peace and Progress (Engels: Eenheid en vertroue, vrede en vooruitgang)
- Noord-Korea: 강성대국 (Koreaans: Voorspoedige en groot land)
O
wysigP
wysigQ
wysigR
wysig- Republiek van Ierland: Amhrán na bhFiann (Iers: Die lied van die soldaat)
- Republiek van die Kongo: Unité, Travail, Progres (Frans: Eenheid, werk, vooruitgang)
- Roemenië: Tans geen (elke instituut het sy eie leuse)
- Rwanda: Eenheid, werk, vaderlandliefde
S
wysig- Saoedi-Arabië: لا إله إلا الله محمد رسول الله / Lā ilāhā illā-llāhu; muhammadun rasūlu-llāhi (Daar is geen god behalwe Allah; Muhammad is die profeet van Allah)
- Senegal: Un Peuple, Un But, Une Foi (Frans: Een volk, een doel, een geloof)
- Sri Lanka: ?
- Soedan: Al-Nasr Lana (Arabies: Oorwinning behoort aan ons)
- Somalië: Geen
- Suid-Afrika: !ke e: ǀxarra ǁke (/Xam: Verskillende mense verenig)
- Suid-Korea: 널리 인간 세계를 이롭게 하라 (Koreaans: Bring voordeel vir die mensdom)
- Suriname: Justitia, Pietas, Fides (Latyn: Geregtigheid, vrede, trou)
- Switserland: Unus pro omnibus, omnes pro uno (Een vir almal, almal vir een)
T
wysig- Tadjikistan: Geen
- Tanzanië: Uhuru na Umoja (Swahili: Vryheid en eenheid)
- Thailand: ชาติ ศาสนา พระมหากษัตริย์ (Thai: Nasie, geloof, koning)
U
wysig- Uganda: For God and My Country (Engels: Vir God en my land)
V
wysig- Verenigde Koninkryk: Dieu et mon droit (Frans: God en my reg)
- Viëtnam: Độc lập, Tự do, Hạnh phúc (Viëtnamees: Onafhanklikheid, vryheid, geluk)
W
wysig- Wes-Sahara: حرية ديمقراطية وحدة (Arabies: Vryheid, eenheid, demokrasie)
Y
wysig- Ysland: Geen