Jogjakarta
Jogjakarta (afgekort: Jogja; uitgespreek as Jokja) is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die spesiale provinsie Jogjakarta. 'n Sultan staan aan die hoof van die provinsie. Die kosmologiese as van Jogjakarta en sy geskiedkundige landmerke is in 2023 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.
Jogjakarta | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 7°48′S 110°22′O / 7.800°S 110.367°O | |
Land | Indonesië |
Streek | Java |
Provinsie | Jogjakarta |
Regering | |
• Burgemeester | Sumadi |
Oppervlak | |
• Stad | 32,50 km2 (12,55 vk. myl) |
• Metro | 2 159,1 km2 (833,6 vk. myl) |
Hoogte | 113 m (371 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 378 913 |
• Digtheid | 12 000/km2 (30 000/vk. myl) |
• Metro | 4 010 436 |
• Metrodigtheid | 1 900/km2 (4 800/vk. myl) |
Tydsone | UTC+07:00 (IWT) |
Skakelkodes | (+62) 274 |
Webwerf | jogjakota.go.id |
Kraton (Paleis)
wysigVervoer
wysig- Jogjakarta het 'n internasionale lughawe (Adisucipto).
- 'n hooftreinstasie.
Gebiede
wysigJogjakarta het veertien gebiede (kecamatan):
- Danurejan
- Gedongtengen
- Gondokusuman
- Gondomanan
- Jetis
- Kotagede
- Kraton
- Mantrijeron
- Mergangsan
- Ngampilan
- Pakualaman
- Tegalrejo
- Umbulharjo
- Wirobrajan
Susterstad
wysig- Chiang Mai Province, Thailand (2007)
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Jogjakarta. |
- (en) Toerisme-inligting oor Jogjakarta op Wikivoyage
- (id) Amptelike webwerf
- (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy
- (en) "Yogyakarta". Encyclopædia Britannica. Besoek op 24 September 2023.