John Deere-trekkers
Wikimedia lysartikel
(Aangestuur vanaf John Deere trekkers)
Die John Deere is gewilde landbou masjinerie wat hul oorsprong in 1837 in Grand Detour, Illinois in die VSA gehad het. Die maatskappy se hoofkantoor is tans in Moline, Illinois, VSA.
Die uitstaande kenmerk van die trekkerreeks is sy grasgroen kleurskema met 'n geel bokkielogo.
Landbou-implemente
wysigLandbouprodukte sluit in trekkers, stropers, baalmasjiene, planters/saaiers, voermakers, laaiers en spuitapparaat.
-
Ruspertrekker John Deere 9630T
-
Suikerrietstroper