Jonathan Lawack is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die Demokratiese Alliansie en was tot 27 Augustus 2018 speaker van die metropolitaanse raad van Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.[1] Hy is deur 'n mosie van wantroue verwyder en Buyelwa Mafaya van die African National Congress is in sy plek aangewys.[1]

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 "Nuwe burgemeester vir Nelson Mandelabaai". Maroela Media. 27 Augustus 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 27 Augustus 2018.